Basics First
BOU OP 'N GESONDE BASIS
BUILD ON A HEALTHY FOUNDATION
[Ekstra klas 2018] [Eksamen stres: 3 opsies] [Artikel: Wiskunde angs] [Flyer: Test anxiety] [Pamflet: Studie-angs] [Pamflet: Studiemetodes] [Video: Studie-angs (13MB)]
Easy info
Wiskunde en wetenskap
Toets-angs en mentorskap
Maths and Science
Test anxiety and mentoring
Toets/ eksamen angs
(Afrikaanse program)
Eksamen stres is 'n reaksie op die druk wat 'n skolier of student ervaar. Dit kom veral tydens die toets situasie na vore en kan lei tot slegte punte. Soms veroorsaak dit die spreekwoordelike blank - waartydens die leerder toeklap en niks of min van wat hy/sy geleer het, kan onthou.

Ons spesialis program vir toets-angs en wiskunde angs help om die angs snellers te identifiseer. Skoliere en studente leer tegnieke aan wat hulle help om die angs te kan oorkom. Hulle leer hoe om tydens die toets/eksamen te herstel, beheer terug te neem en aan te gaan met die toets of eksamen.     ....wys meer ....
Test/exam anxiety
(English program)
Examination or test anxiety
is a reaction to the pressure of the test situation, usually resulting in poor performance.

Our program helps to identify the anxiety triggers, teaches techniques to recover from its effects in the test situation, and to overcome anxiety in future.
.... show more....
Studiemetodes vir hoërskool en na skool
(Afrikaanse program)
Gesonde studiemetodes fokus nie net op hoe mens moet leer vir 'n toets op skool nie. Dit neem in ag die aard van die vakke, persoonlike sterktes en voorkeure,  studiegewoontes gedurende die bywoning van klasse, die doen van huiswerk en take, hersiening en tydens voorbereiding vir toetse en eksamen.

Wanneer kinders na skool verder gaan studeer,  hetsy of dit 'n graad aan universiteit, of 'n diploma of sertifikaat by ander instansies is, verander die aard, tempo en hoeveelheid werk. Dit is weer tyd om te kyk of die studiegewoontes wat 'n kind deur skool ontwikkel het, nog steeds goed genoeg is.      ... wys meer ...

Studiemetodes vir wiskunde en wetenskappe
(Afrikaanse program)
Hoekom moet my kind ander studiemetodes gebruik vir wiskunde en wetenskappe?
'n Ontwikkelende brein moet leer WAT om te onthou, en HOE om inligting te verwerk, te stoor en te herroep.

Kinders se instinktiewe studiemetodes fokus meestal net op wat en minder op hoe en hoekom. Hulle maak meer staat op korttermyn geheue en sukkel gevolglik om vrae te antwoord wat hulle nie presies kon antisipeer nie.

Ons wiskunde en wetenskap sudiemetode program in Centurion leer kinders om insig en denkprosesse te ontwikkel, en hoe om vir langtermyn geheue prosesse te studeer.
... wys meer ...
Ekstra klasse
(Afrikaanse program)
Skryf nou in vir 2018. Slegs 6 kinders per klas. Wiskunde en Wetenskap vir gr 10 en gr 11 @R550 p/m   
.... wys meer ...