Basics First
BOU OP 'N GESONDE BASIS
BUILD ON A HEALTHY FOUNDATION
[Eksamen stres: 3 opsies] [Artikel: Wiskunde angs] [Flyer: Test anxiety] [Pamflet: Studie-angs] [Pamflet: Studiemetodes] [Video: Studie-angs (13MB)]
Easy info
Wiskunde en wetenskap
Toets-angs en mentorskap
Maths and Science
Test anxiety and mentoring
Toets/ eksamen angs
(Afrikaanse program)
Eksamen stres - Ons bied drie opsies aan:
Opsie 1: U kind is senuweeagtig oor die  eksamen - leer die basiese ontspanningstegnieke in 'n een uur sessie
Opsie 2: U kind is gereeld angstig tydens toetse of eksamens, die punte ly daaronder, maar daar is nie nou tyd vir die program nie; bring verligting in 'n 2-uur sessie en voltooi die program later
Opsie 3: U kind is gereeld angstig tydens toetse of eksamens, en sy/haar punte ly daaronder - doen nou die toetsangs program....meer oor die opsies....

Spesialis program vir toets-angs en wiskunde angs ....meer die program ....
Test/exam anxiety
(English program)
What is examination or test anxiety?

It is a physical, intellectual and emotional reaction to the pressure of the examination or test situation. It can leave a learner confused, unable to recall information or even lead to their completely freezing up. As a result, the learner performs substantially lower than their normal potential even when well-prepared.

Our program helps by identifying the anxiety and teaching the necessary techniques to overcome it in future, immediately recover from its effects and proceed with the exam/test without freezing up.
.... show more....
Studiemetodes vir hoërskool en na skool
(Afrikaanse program)
Gesonde studiemetodes fokus nie net op hoe mens moet leer vir 'n toets op skool nie. Dit neem in ag die aard van die vakke, persoonlike sterktes en voorkeure,  studiegewoontes gedurende die bywoning van klasse, die doen van huiswerk en take, hersiening en tydens voorbereiding vir toetse en eksamen.

Wanneer kinders na skool verder gaan studeer,  hetsy of dit 'n graad aan universiteit, of 'n diploma of sertifikaat by ander instansies is, verander die aard, tempo en hoeveelheid werk. Dit is weer tyd om te kyk of die studiegewoontes wat 'n kind deur skool ontwikkel het, nog steeds goed genoeg is.
... wys meer ...

Studiemetodes vir wiskunde en wetenskappe
(Afrikaanse program)
Hoekom moet my kind ander studiemetodes gebruik vir wiskunde en wetenskappe?
'n Ontwikkelende brein moet leer WAT om te onthou, en HOE om inligting te verwerk, te stoor en te herroep.

Kinders se instinktiewe studiemetodes fokus meestal net op wat en minder op hoe en hoekom. Hulle maak meer staat op korttermyn geheue en sukkel gevolglik om vrae te antwoord wat hulle nie presies kon antisipeer nie.

Ons wiskunde en wetenskap sudiemetode program in Centurion leer kinders om insig en denkprosesse te ontwikkel, en hoe om vir langtermyn geheue prosesse te studeer.
... wys meer ...